What does it mean when a dream keeps on repeating
There are a number of possible answers:
1. Jospeph said to Pharoah that God repeated the dream because it was going to happen soon.
2. You did not get the message and God repeats it so that you can get a clearer answer.
3. You may be tormented by a demon or evil spirit that is penetrating your dream world and needs to be bound.
4. It can be an emotional dream that causes it to be repeated every time you are in a particular circumstance which triggers an emotional response. This is necessary to deal with the issue causing the emotional response and to receive healing.
Wat beteken dit wanneer jy 'n droom het van jou vrou wat geboorte skenk aan baba seuntjie.
Hi Mario. Dit kan of 'n letterliek droom wees wat beteken dat sy 'n seun verwag, of dit kan daarop dui dat jou vrou iets nuuts gaan begin, 'n nuwe fase in haar lewe, nuwe openbaring, besigheid of bediening. Dit is iets waarvoor sy verantwoordelik gaan wees, wat klein begin en baie groot word.
Hallo! Ek wil asb die boek bestel: Hoor God deur drome en visioene
Baie dankie
Hi Marietjie
Kontak ons deur 'n email te stuur aan Letitia by ruachmedia@telkomsa.net. Onthou om die aflewerings adres aan te stuur sodat ons die boeke wat jy bestel het kan aanstuur.
Is it OK to consult with people who claim to make contact with deceased loved ones? Is this not forbidden in scripture?
The Bible is very clear that it is forbidden to make contact with deceased loved ones, especially making use of meditation, seances and mediums.
ek wil weet watter syfers pas by watter letters bv a=1 of so?
Hi Henriette. Jy sal moet kyk na die griekse of hebreeuse alfabet. Die Hebreeuse alfabet het 22 letters wat elkeen 'n getal het. Meer detail in my boek ' Hearing God Numbers Dictionary'
Seengroete
Martin
ruachmedia@telkomsa.net
Dagse!
Ek wil graag weet of drome geinspireer deur die Heilige Gees altyd baie duidelik is?
Ek het die mooiste droom gehad, tog was dit nie baie duidelik nie en ek het van die details vergeet. Ek het biddend aan die slaap geraak en leef vir Christus. Die droom was gevul met liefde en hoop en ek is so spyt dat ek nie al die details kan onthou nie.
Ek sal jul raad so waardeer!
Drome deur God gesinspireer is gewoonlik vredevol, helder en telkens baie duidelik. Selfs al verstaan jy nie die droom nie, sal die Heilige Gees in jou daarmee aanklank vind.
Seengroete
Martin
ruachmedia@telkomsa.net
Wat is die verskil tussen HearingGod dream dictionary en Hearing God through dreams and visions
Die Dictionary het so 3500 definisies van droom simbole terwyld ie Hearing God through dreams and visions verduidelik hoe om God se stem te hoor en hoe om drome en visioene uit te le.
Seen
Martin
ruachmedia@telkomsa.net
Ask a question
|