THE BATTLE BETWEEN BLACK AND WHITE PEOPLE IN SOUTH AFRICA
Martin van der Merwe – 29 May 2011
The Lord spoke to me in a dream with a message so clear that I know that it is meant for every person in South Africa (maybe even in the world). I dreamt that a group of white people stood together in a group. To the left of us was a tall beige brick wall (we were trapped). In front of us, to the right was a large group of black people that was throwing us with fist sized stones. Everything in me wanted to retaliate and throw it back at them, but I did not. There is one person, a tall and slender black man whose face stood out. His face was filled with hate and anger. It was as if he was representative of the mood of the crowd. At one point while I was standing with open hands, a stone bounced from the wall and fell into my right hand. Now I had the means to retaliate, and I wanted to, but I did not. The next moment I heard the sound of a gong or a sound like someone calling. The stone throwing stopped and all the people, black and white, moved towards the wall where there were a large group of white plastic chairs were packed out in neat rows. All the people sat down on the chairs in peace and quiet, with an air of expectation. There was someone behind the podium but I could not see who it was, it was as if the person was half invisible. There was only one more chair open, right at the front, and I wanted to sit on it, but the angry black man who I saw in the crowd earlier, put his feet on the chair and said “no, you must talk” meaning that I have to address the people. I then woke up.
This was a unique and special dream and I asked Father for guidance from His Word. He gave me the following Scripture from the Book of Luke (Amplified translation)
Luke 6:22-31 Blessed (happy--with life-joy and satisfaction in God's favor and salvation, apart from your outward condition--and to be envied) are you when people despise (hate) you, and when they exclude {and} excommunicate you [as disreputable] and revile {and} denounce you and defame {and} cast out {and} spurn your name as evil (wicked) on account of the Son of Man. Luke 6:23 Rejoice {and} be glad at such a time and exult {and} leap for joy, for behold, your reward is rich {and} great {and} strong {and} intense {and} abundant in heaven; for even so their forefathers treated the prophets. Luke 6:24 But woe to (alas for) you who are rich (abounding in material resources), for you already are receiving your consolation (the solace and sense of strengthening and cheer that come from prosperity) {and} have taken and enjoyed your comfort in full [having nothing left to be awarded you]. Luke 6:25 Woe to (alas for) you who are full now (completely filled, luxuriously gorged and satiated), for you shall hunger {and} suffer want! Woe to (alas for) you who laugh now, for you shall mourn and weep {and} wail! Luke 6:26 Woe to (alas for) you when everyone speaks fairly {and} handsomely of you {and} praises you, for even so their forefathers did to the false prophets. Luke 6:27 But I say to you who are listening now to Me: [in order to heed, make it a practice to] love your enemies, treat well (do good to, act nobly toward) those who detest you {and} pursue you with hatred, Luke 6:28 Invoke blessings upon {and} pray for the happiness of those who curse you, implore God's blessing (favor) upon those who abuse you [who revile, reproach, disparage, and high-handedly misuse you]. Luke 6:29 To the one who strikes you on the jaw {or} cheek, offer the other jaw {or} cheek also; and from him who takes away your outer garment, do not withhold your undergarment as well. Luke 6:30 Give away to everyone who begs of you [who is in want of necessities], and of him who takes away from you your goods, do not demand {or} require them back again. Luke 6:31 And as you would like {and} desire that men would do to you, do exactly so to them.(AMP)
The Word is clear. We (as white South Africans) must turn the other cheek when we are attacked with words of judgement of condemnation. [I must make a note here. The group of white people can also be representative of the saints of Christ while the other group can be representative of a religious spirit]. Does the Word of God not say that no word of judgment of condemnation that is coming against us will prosper?
Isa 54:17 No weapon that is formed against you shall be blessed; and every tongue that shall rise against you in judgment, you shall condemn. This is the inheritance of the servants of Jehovah, and their righteousness is from Me, says Jehovah.(AMP)
We have to turn the other cheek when words of judgment and condemnation is aimed at us. Irrespective whether it looks as if we are threatened or trapped against an overwhelming force, that we should not retaliate. We must just take our stand! Just stand! When Father gives the signal, everybody, from every group and nation that knows His Voice, will come together (hear His call) and take up their seats of righteousness (white chairs) where we will all worship Him! It is not going to be easy to just stand. We will be given the means to retaliate (rocks in our hands) but we must just stand and wait on the Lord to unite His children around His Word. We need to pray and proclaim the Kingdom of God and to declare the Day of the Lord. I bless you in the Name of Jesus Christ of Nazereth. Amen!
Martin van der Merwe www.ruachmedia.org.za
I was a big sceptic about dreams and visions in "modern day times" untill I personally lived my own dreams and visions. Martin's book "Hearing God a dream dictionery" has been of tremendous help in understanding what my dreams and visions meant. I only found out about his book long after i had my first dreams and after I have personally lived part of those dreams. I believe Jesus Christ is the Son of God and my personal saviour - Francois Marais
Dream:-
D1. Ek kry nie juis drome nie, maar wel visioene. Dit is of prentjies in verskillende Kleure of syfers. Meeste kere is dit 4 syfers. Die laaste syfers is 5136 en sou graag By jou wou hoor of jy dalk vir my die uitleg daarvan kan gee. Ek breek dit altyd op Maar ek glo nie dit is reg so nie. Kan jy dalk help? .
D1.Answer:- Ek het ook nie ‘n direkte uitleg vir 5136 nie. Daar is ‘n paar maniere wat jy daarna kan kyk. Ek gebruik my boekie: Hearing God - Numbers Dictionary as verwysing: Ek het ook nie ‘n direkte uitleg vir 5136 nie. Daar is ‘n paar maniere wat jy daarna kan kyk. Ek gebruik my boekie: Hearing God - Numbers Dictionary as verwysing:
a) a)Breek dit op in 5000 (maturity of grace), 100 (abundant return) en 36 (transformed character) = By transforming your character, you will receive an abundant return and obtain a mature understanding of God’s grace;
b) 5 (grace), 1 (unity), 3 (Divine unity)en 6 (spirit of man) = The spirit of man, in submission and unity with God to receive the fullness of the grace of God;
c) 51 (Divine revelation) en 36 (transformed character) = God that reveals His Divine character to you so that your character be transformed into His likeness.
‘n lyn wat deurgetrek kan word is grace (genade), karakter, Goddelike eenheid en die mens getransformeer. Wat ek dus ervaar is dat Vader jou karakter wil vorm na Sy beeld. Lees veral Rom 12:2 as verwysing.
HI MARTIN EK HET JOU E MAIL ADRES IN JOU BOEK GEKRY. ONS WAS OP N KURSUS HOE OM DROME UIT TE LE MAAR EK KON NIE DIE HELE KURSES BYWOON NIE. EK WIL WEET OF JY MY KAN HELP MET N DROOM WAT EK GEHAD HET. GOU NET BIETJIE VAN MYSELF VIR JOU VERTEL. EK BLY IN NXXXX EN IS N MEDE EIENAAR VAN N SHELTER MET DIE NAAM RAPHAH PLEK VAN HELING. DAAR IS SPRAKE DAT EK GEORDEN SAL WORD OP DIE 13 MAART MAAR BID NOG OOR DIE SAAK. MARTIN VIR OMTRENT 5 MAANDE DROOM EK VAN DIE HUIS MET N VORM VAN AMPER N S. EK MY MAN EN DIE HOOF PASTOOR EN MEDE EIENAAR BOU DIE PLEK. (Die bou van ‘n huis verwys telkens na die bou van die Koninkryk van God, ‘n onderneming of jou lewe. In die konteks van die droom verwys dit vir my na ‘n innerlike genesings bediening (die badkamer – plek van reiniging – wat sentraal in jou huis is)
DIE LAASTE DROOM WAT EK GEHAD HET OOR DIE HUIS WAS IN DIE WEEK EN EK MY MAN EN PASTOOR EN JESUS HET DIE HUIS VOLTOOI. (Dit is betekenisvol wat dui daarop dat jy nie uit eie krag in die bediening sal staan nie maar onder die gesag van Jesus en met die ondersteuning van jou man en jou pastoor) MAAR IN DIE MIDDEL VAN DIE HUIS IS N BADKAMER PRAGTIG. EN OORKANT DIE GANG N GLASDEUR WAT UITLOOP OP DIE MOOISTE TUIN. BAIE GROEN. EK WAS BADKAMER TOE ALLEEN EN SKIELIK IS DIE HERE BY MY EN HY SE" MY KIND WAS JOU HANDE EN VOETE DIT IS KLAAR (Dit dui op bevestiging van Jesus dat jy gereed is) NOU MOET JY NET GAAN VIR N TOETS.(Hierdie toets kan verwys na ‘n finale afronding of om te deel met ‘n aspek van jou lewe wat jy gedurig mee struikel voordat jy bevestig word) HY HET NIE GESE VIR WATTER TOETS EK MOET GAAN NIE.
D van BBerg - Woensdagnag 29 September 2010
Ons is ‘n klompie mense [ ek dink net mans] in ‘n kleedkamer/aantrekkamer soos by ‘n rubyveld.
Almal is besig om hulle aan te trek en voor te berei en almal sit regs van my. Links is die bank leeg behalwe omtrent so 3 tot 4 meter verder sit iemand in die hoek en hy is nie besig om aan te trek nie – ek ken hom en dink amper dit kan my broer[oorlede] wees.
Ek sien ook net hom en is net bewus van die ander maar sien hulle nie. Hy sê toe dat hy geseen is met die “gawe van goud”. Ek dink toe by myself ... man jy weet nie waarvan jy van praat nie – daar is tog nie so iets nie – toe wys hy my die stukkies goud in sy hand wat net neerdaal en dat in die algemeen met hom gebeur[ soos ons partykeer van hoor] en hy wys my ook ‘n klomp fyngoud of goudstof . Net toe wonder ek hoekom die dinge met hom gebeur ...... hy is nie eintlik ‘n “sodanige geestelike” nie[ jammer maar dit is wat ek gedink het – ek weet self nie hoe lyk ‘n “sodanige geestelike “ nie] en ek wonder of hy wel bekeerd/’saved’ is en dan ook waarom daar nou goud moet neerval.
Net toe praat ‘n stem met my – dit was ‘n binnestem en sê;
“ Weet jy dan nie dat dit confetti is nie en dat die troue byna hier is nie en so ook die feesmaal van die Lam nie”
Sjoe! Nog ‘n eindtyd droom.
Goud is simbolies van geregtigheid, die Glorie (Glory) van God.
Dit is duidelik dat dit ‘n engel/boodskapper van God is.
As die confetti alreeds besig is om uitgegoooi word oor die Bruid, dan is die tyd vir Christus se terugkeer hier! Ek raak sommer tranerig van opgewondenheid. ‘n Verdere bevestiging is dat die man links van jou sit (Already released in the heavenly and is being established in the natural). Die feit dat daar baie aan die regterkant sit wat nog nie gereed is nie, is ‘n roepstem om gereed te maak, sodat ons reg is.
Dit sal interessant wees om te sien in watter hand die goudstukkies le. Ek skat die regterhand …. Wat se dat dit uit die Hand van Vader kom (Righteous right Hand of God).
R - Skryf
Ek droom ek en J ry in 'n moderne "convertable" motor. [open and does not hide his true nature (Deut 5:24, Is 21:2).] Ons het by 'n robot [place of decisionmaking/ choices] langs 'n perdekar [tradition]gestop. Die persoon wat naaste aan my in die donkiekar gesit het, het rof gelyk soos iemand wat pas uit die tronk gekom het. Die volgende oomblik druk hy vier vuil kort vet vingers [unclean, disturbed, offending, insulting]in my mond [to stop/prevent your ability to speak the Word or ability to worship/teach/praise the Lord]. Dit was vir my aaklig en ek het terug baklei deur sy vingers so hard as moontlik te byt waarna hy hulle uit my mond geneem het. Ek spring toe van die motor tot op die donkiekar en spring bo-op die man. Terwyl ek dit doen fluister die persoon wat die donkiekar ry wat langsaan die man sit vir my: "Pasop hy is 'n rapist" so asof hy my wil waarsku en of ontmoedig (afskrik) om iets te doen.. Ek trap hom toe af tot op die vloer van die karretjie tot hy magteloos was. Ek spring toe terug in ons motor en sê vir J hy moet dringend ry (ry ! ry ! ry !). J sukkel met die motor wat wil stol toe hy wil wegtrek, maar hy kry dit toe reg om weg te trek en ons ry weg vanaf die donkiekar.
Dit lyk vir my soos ‘n emosionele droom met ‘n boodskap. Ervaar Vader wys dat jy oop, eerlik (ietwat naief) jou lewensgang gaan maar dat jy by ‘n plek is waar sekere besluite geneem moet word. Jy word gekonfronteer met tradisie (of iets uit die verlede) wat probeer om jou stil te maak. Jy moet versigtig wees op jou reaksie in daardie situasie, dat jy nie uit die veiligheid van die voertuig (vehicle) waarin Vader jou geplaas het, verlaat nie, maar dat jy onder J se beskerming moet bly. Daar is egter die belofte dat jy ongedeerd anderkant gaan uitkom. Die enigste probleem is dat jy dalk ‘n reaktiewe besluit gaan neem en nie Heilige Gees gelei nie, omdat jy toelaat dat mense weet wat jy doen. Wees versigtig wat jy deel en met wie jy deel, veral dit waaroor jy besluite moet neem!
Profetiese Visioen: Anton Brittz
Maandag 9 Aug 2010 tydens Droomseminaar in Pretoria van Martin & Letitia
Sien kers binne in blaker staan – is net aangesteek maw kers is nog vol lengte, die kers sowel as blaker is dubbel die grootte van ‘normaal’, kers brand helder. By kers le groot Bybel oop, lyk soos familiebybel. Wind kom en waai kers, maar nie dood (daar was nie rokie soos wanneer kers doodgaan) maar lyk of kers byna dood, dit word donkerder. Visie is aan regterkant.
Kyk nog meer na regs, sien 4 perde. Dit is alreeds donker en lyk half mistig so agv die kers wat nie meer sterk brand nie. Die perde is een grys en het swere en stukkende plekke op die lyf, die ander een is rooibruin, die ander een is wit maar nie suiwer wit, en die laaste een is swart, al die perde het letsels en merke op.
Daar is draak met meer as een kop, kan nie sien presies hoeveel koppe daar is nie. Draak is so vuilgroen met gelerig hier en daar, donkerige groen. Toe begin kers weer helderder brand.
Kyk nog verder regs – sien baie helder en mooi wit perd wat enkeldiepte trippel in kristalhelder water, perd is pragtig en volmaak. Draak sien die perd raak en versteen, gryp stuk aarde vas van boosaardigheid .
Draak kyk na die 4 perde en sien hul het stange in hul bekke, jy kan hul tande sien, maar jy sien geen tande in die wit perd se bek nie, die mooi wit perd het ook nie stang in sy pek nie en die draak sien dit so en raak nog meer boosaardig.
Die 4 perde se maanhare is geknip, amper soos perde in militere opset. Die wit perd van die 4 kan jy sien is nie suiwer wit nie maar die mooi wit perd is suiwer wit.
Die 4 perde is met hoefysters beslaan, dit lyk slordig, hul hoewe is gebreek en verniel en die spykers kom deur die hoewe. Die mooi wit perd in water se hoewe is volmaak, mooi, perfek.
Die 4 perde se buike was half misvorm, asof dit te groot is, die wit perd volmaak geskape en pragtig van aansien.
Die 4 perde se oe het iets soos rooi lig wat byhul oe uitgeskyn het, die wit perd se oog so helder en skoon dat jy selfs die wit van sy oog duidelik kan sien.
Die 4 perde het tipe van borsharnas of versiering aan, donkerkleurige versiering of iets wat hul op hul bors dra, die wit perd is net mooi en skoon en het niks ekstra goed wat hy aanhet of saamdra nie.
Die draak kyk met afguns na die wit perd en vergelyk heeltyd met die 4 perde, sy oog is groot, hoe meer hy die volmaaktheid van die wit perd sien hoe meer kwaad en boosaardig word hy.
Kyk nog meer na regs en sien ‘n geweldige verblindende wit lig, so skerp dat jy amper nie na dit kan kyk nie, as jy lank genoeg regkry om die skerp lig te kan kyk is daar die helderste kristalhelder groot, baie groot diamant, geslyp en soos hy draai het die plat geslypte kante strale gemaak wat nog meer verblind – ‘n baie helder wit lig.
Kyk op na bokant van diamante en sien iets soos gordyn wat oopgaan en sien dan soos baie blou hemel, oop hemel.
Dit was einde van die visie.
Uitleg: deur Andre Niemand
Die wind kom op en waai ampers die kers dood. Die wind is ‘n wind van ellende wat rampe en dood veroorsaak. And suddenly a great wind came from across the wilderness and struck the four corners of the house, and fell on the young people, and they are dead; and I alone have escape to tell you (Job 1:19). Die kers wat amper doodgaan is omdat alhoewel die mens sterk in sy gees mag wees vanwee die woord wat in hom woon het sy fokus afgedwaal van die Here af na omstandighede. Die verwoester mergel die heiliges uit (wearing the saints down). Die visioen is aan die regterkant van die gesigsveld dui op die visioen is vir die toekoms bedoel. Links bo is die hede en links onder die verlede.
Kyk nog meer na regs, sien 4 perde. Verder in die toekoms kom 4 perde. Dit is alreeds donker en lyk half mistig so agv die kers wat nie meer sterk brand nie. Donkerte is tyd wanneer niemand meer werk en dit verwys ook na moeilike tye. Die vier perde is die perde wat in die Boek Openbaring, hoofstuk 6 deur die apostel Johannes opgeteken is. Die een perd beskryf Anton Brittz as grys en het swere en stukkende plekke op die lyf. Dit is die vaal perd van die Boek Openbaring. Die Griekse woord “Khloros” beteken ‘n bleek groen-geel kleur. Die kleur het die antieke Hebreers geasosieer met die dood. Gras in die herfs is ‘n bleek groen-geel kleur voor dit afsterf. Die perd het ook swere en stukkende plekke op die lyf. So die grys perd word geassosieer met peste, siektes, deur diere oorgedra, algemene gesondheidsagteruitgang en die dood, dood as gevolg van hongersnood en oorlog . ‘n Kwart van die aarde se populasie sal sterf.
‘n Ander perd is rooibruin, of die vuurrooi perd van Openbaring. Dit verwys na vrede wat op die aarde weg geneem word en oorloe en konflik sal heers en op moord en doodslag uitloop.
Nog ‘n perd is wit maar nie suiwer wit, dit is die Antichris wat beheer oor die wereld neem.
Die laaste perd is swart, al die perde het letsels en merke op. Kos is skaars en baie duur. Inflasie is buite beheer.
Daar is draak met meer as een kop, kan nie sien presies hoeveel koppe daar is nie. Dit is waarskynlik die draak van Openbaring 12 met 7 koppe, 10 horings en 7 krone. Dit is Satan. Draak is so vuilgroen met gelerig hier en daar, donkerige groen. Dit is die kleur van die dood. Hy sal hoofsaaklik die 4 perde gebruik om mense mee dood te maak.
Toe begin kers weer helderder brand. Die fokus van die mens verskuif terug na Christus. Hulle kry nuwe hoop.
Kyk nog verder regs – nog verder in die toekoms. Die mooi wit perd wat enkeldiepte trippel in kristalhelder water, perd en pragtig en volmaak is, is die wit perd van die Here Jesus soos beskryf in Openbaring 19:11. Die wit perd simoliseer die motivering en bediening van Jesus. Dit weerspieel ook die oorwinning in geestelike oorlogvoering waar die Here teenwoordig is. Wanneer ‘n wit perd gesien word simboliseer dit die motivering om in die personlike salwing in ons individuele lewens vloei en ook ons strewe na geregtig en getrouheid terwyl ons oog geduring op die Here gefokus is. Fokus op die Here is krities om in die gees te wandel. Daarsonder is dit nie moontlik nie.
Die perd wandel met hoewe en al in die water, is die water van die rivier van lewe, wat beteken ons reik in geloof uit om gedurig in die gees te wandel.
Draak sien die perd raak en versteen, gryp stuk aarde vas van boosaardigheid. Satan haat dit as ons God se wil doen veral wanneer as ons getrou in gebed en voorbidding is. Dan is hy magteloos en uiteraard boosaardig woedend.
Draak kyk na die 4 perde en sien hul het stange in hul bekke, jy kan hul tande sien, maar jy sien geen tande in die wit perd se bek nie, die mooi wit perd het ook nie stang in sy pek nie en die draak sien dit so en raak nog meer boosaardig. Die stange in die bekke van die 4 perde is om hulle te beheer en te bestuur. Satan het beheer oor sy 4 perde, sy diensknegte en manipuleer hulle om sy moord planne uit te voer. Die wit perd is vry en word nie deur Satan gemanipuleer nie. Satan is boosaardig afgunstig op die witperd om hy hom nie kan beheer en manipuleer nie. Sy Meester is die Koning van alle konings. Vir vryheid het Christus ons vry gemaak. Hulle wat volg waar Hy ook mag lei volg Hom ook op wit perde. Dit beteken hulle volg Hom met die selfde motivering en entoesiasme as wat Hyself het.
Die 4 perde se maanhare is geknip, amper soos perde in militere opset. Deur weties te wees en hartvogtig hard te wees beheer Satan sy weermag.
Die wit perd van die 4 kan jy sien is nie suiwer wit nie maar die mooi wit perd is suiwer wit. Die suiwer wit is Christus en die “off white” is die Antichris.
Die 4 perde is met hoefysters beslaan, dit lyk slordig, hul hoewe is gebreek en verniel en die spykers kom deur die hoewe. Die eienaar, Satan, werk ongenadig hard, met sy vier perde (dienaars) en laat hulle moeilike onherbergsame en moelike paie bewandel en werk rof met hulle omdat hy nie regtig vir hulle omgee nie maar net wil gebruik. Die mooi wit perd in water se hoewe is volmaak, mooi, perfek. Die Eienaar van die perd laat die perd aanpas by Sy koninglike status. Hy toon liefde, genade en ontferm Hom oor Sy huishouding.
Die 4 perde se buike was half misvorm, asof dit te groot is. Die godeloses gee hulle oor aan die luste van die vlees daarom die groot pense van ooreet en vergrote lewers van drankmisbruik. Waarom sou die 4 groot kokkedore van Satan anders wees.
Die wit perd se pens is volmaak geskape en pragtig van aansien. Selfbeheersing is deel van die vrug van die heilige gees. Wedergebore siele moet hulle nie oorgee aan die vlees nie. Brassery is sonde. Hulle moet met matig hulle voedsel met danksegging geniet en ook gereeld vas om hulle stemme in die geheim voor God te laat hoor. God het ‘n behae in goddelike erns met Hom.
Die 4 perde se oe het iets soos rooi lig wat byhul oe uitgeskyn het. Die oog verwys na die mens se vermoe om te sien en te verstaan. Hulle oe is rooi en dus evalueer alles in die lig van dood en verwoesting.
Die wit perd se oog is so helder en skoon dat jy selfs die wit van sy oog duidelik kan sien. “Vir die reines is alles rein, maar vir die besoedeldes en ongelowiges is niks rein nie, want hulle verstand en gewete is besoedel” (Titus 1:15).
Die 4 perde het tipe van borsharnas of versiering aan, donkerkleurige versiering of iets wat hul op hul bors dra. Die laste en sondes van die godeloses dra hulle as borsharnas en versierings in hulle diens aan Satan.
Die wit perd is net mooi en skoon en het niks ekstra goed wat hy aan het of saamdra nie. Om ons vry the maak het Christus ons vryheid gekoop met Sy bloed. Ons is vry van die sonde en die ewige dood.
Die draak kyk met afguns na die wit perd en vergelyk heeltyd met die 4 perde, sy oog is groot, hoe meer hy die volmaaktheid van die wit perd sien hoe meer kwaad en boosaardig word hy. Satan het nog altyd God gehaat. Hy kan nie verdra dat hy verloor in kompetisie nie. God is nie in kompetisie met Satan nie. Hy het niks om te bewys nie. Sy alles is volmaak en Satan is jaloers en afgunstig teenoor God daaroor.
Kyk nog meer na regs en sien ‘n geweldige verblindende wit lig, so skerp dat jy amper nie na dit kan kyk nie, as jy lank genoeg regkry om die skerp lig te kan kyk is daar die helderste kristalhelder groot, baie groot diamant, geslyp en soos hy draai het die plat geslypte kante strale gemaak wat nog meer verblind – ‘n baie helder wit lig. Verder regs is verder in die toekoms in. Dit is duidelikk dat die visioen bly regs beweeg al verder in die koningkryk van God in. Dit is asof die Heilige Gees vir Anton die pad na volmaakheid wys. ‘n Reis tot by die verblindende Lig, wie God is. Nes Abraham is ons op pad na die stad wie se argitek en bouer God is. Die Stad van die Lewende God is die Nuwe Jerusalem waar God self in die midde van Sy eie mense woon.
Kyk op na bokant van diamante en sien iets soos gordyn wat oopgaan en sien dan soos baie blou hemel, oop hemel.
Dit was einde van die visie.
Dit is ‘n plan wat God Anton gewys het om ons self voor te berei, om te bid, in die word en veral om gedurig op God te leer focus sodat ons lig nie uitdoof nie. Dit is nou tyd om die eksta olie te bekom. Dit is nou om huiswerk te doen om ons voor te berei vir die moeilike tye.