Hoor God Droom Seminaar DVD stel (2 DVDs)
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Die DVD stel bevat basies die hele naweekseminaar wat ons aanbied. Dit bevat die volgende:
Profetiese openbarings en maniere om God se stem te hoor;
Soorte drome en visioene
Struikelblokke wat keer dat jy God se Stem hoor
Hoekom hoor ek nie God se Stem nie
Hoe om drome uit te le
Droom struktuur en uitleg: Prakties
Dis 'n ideale instrument om jou te help om jou kommunikasie met God op 'n ander valk te bring