Afrikaans - Interpretasie van drome |
 |
|
|
Hi Mario. Dit kan of 'n letterliek droom wees wat beteken dat sy 'n seun verwag, of dit kan daarop dui dat jou vrou iets nuuts gaan begin, 'n nuwe fase in haar lewe, nuwe openbaring, besigheid of bediening. Dit is iets waarvoor sy verantwoordelik gaan wees, wat klein begin en baie groot word.
Hi Anlie
n Helikopter is 'n kragtige beweging wat jou tot hoe hoogtes neem. in hierdie geval met jou vriend. Ek is versigtig om rondom verhouding te interpreteer omdat dit telkens beïnvloed word deur emosies. die gevolg van 'n huwelijk lyk asof dit 2 gevolge kan he 1. die seuns kan verscheurd voel en dat dit verwydering kan bring (die aparte helikopters) of 2. die 3 helikopters kan dui op versterking van eenheid (a three string chord can not be broken) ek sal dit egter neem as 'n waarskuwing om versigtig te wees om in 'n 2e huwelik te begewe.

Hi. Die geboorte aan n babai dui telkens op iets nuuts, nuwe onderneming, nuwe huis, nuwe openbaring, ens. Die getal 5 dui op die genade van God. Die kombers dui op ontferming(covering) van God wat dit wat nog swak is en nie gereed is om geopenbaar te word nie, beskerm en vertroetel.
Ek sou se dat Vader aan jou se dat daar 5 nuwe geleenthede is wat aan jou geopenbaar gaan word. 2 is reeds gereed om in werking gestel te word maar die tyd is nog nie gereed om die ander 3 te "launch" nie. Hulle is beskerm deur die genade van Christus en jy oet net op Hom vertrou om dit aan jou te openbaar.
Baie seen. martin
Beste Marius.
Jesaja 58 gee riglyne oor vas. Ek sal die droom aan die hand van hierdie SKrifgedeelte ontleed. Jesus het gese dat dit nie nodig is om te van as Hy by jou is nie, maar Hy het ook aan Sy dissipels gese dat hierdie gees slegs deur vas en gebed verdryf word. Ek ervaar dat die vyand probeer by jou verwarring te bring oor vas. Weerstaan hom deur dir riglyne van die Woord van God te volg.
Baie seen
Martin
Hi Anlie
3 is volmaakte eenheid, die helikopters n skielike en kragtige beweging van die Heilige Gees.
Dit kan dui op 'n natuurlike droom wat n toekomstige huwelik openbaar. dit kan egter ook dui op 'n emosionele droom wat jou innrelike behoefte aan n uwelik openbaar.
baie seen
Martin
Hi
Dis nogal n algemene droom.
Dit kan daarop dui dat daar sonde in jou lewe is wat jy bang is mense gaan uitvind (emosionele droom). Dit is duidelik dat jy voor God jou sonde bely en as Hy jou release om dit te doen, dit ook voor mense te bely.
Moenie dat "issues" tussen jou en 'n oop verhouding met God kom nie.
Seen
Martin